Annelisa Weiland

Suid-Afrikaanse aktrise

Annelisa Dora Deborah Weiland[1] is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rol as Hilda van Zyl in die Afrikaanse sepie 7de Laan.[2]

Annelisa Weiland
GeboortenaamAnnelisa Dora Deborah Weiland
NasionaliteitSuid-Afrikaans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie wysig

Rolprente wysig

  • 1973: Die Sonvreter
  • 1974: Babbelkous
  • 1976: Daar Kom Tant Alie
  • 1979: 'n Plekkie in die son
  • 1979: 40 Days
  • 1980: Skelms
  • 1983: Funny People II
  • 1985: Boetie op Manoeuvres
  • 2017: Meerkat Maantuig
  • 2018: Susters

Televisierolprente wysig

  • 1976: Liesbeth Slaap Uit
  • 1978: Die Koster
  • 1982: Die dame met die kamelias
  • 1982: Sterretjie
  • 1983: Die kersietuin
  • 1983: Hamlet: Prince of Denmark
  • 1984: Juffrou Julia
  • 1984: Drie Susters
  • 1998: Die Vierde Kabinet

Televisiereekse wysig

  • 1976: Dokter, Dokter
  • 1978: Drama Drama
  • 1980: Meulenhof se mense
  • 1981: Ntunzini-Spa
  • 1981: Die Avonture van Joachim Verwey
  • 1986: Señor Smith
  • 1988: Huisjakker
  • 1988: Dot en Kie
  • 1989: Saartjie
  • 1993: Glaskasteel
  • 1994: Torings
  • 1997: Triptiek II
  • 1999: Iemand om lief te hê
  • 2000: 7de Laan[3][2]
  • 2019: Lui maar op, Belinda
  • 2019: Suidooster

Verwysings wysig

  1. De Swart, Christiaan J. (21 Junie 2019). "Annelisa Weiland: 7de Laan' se Hilda vier sewe dekades". Rooi Rose. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 21 Junie 2019.
  2. 2,0 2,1 Leonie Bezuidenhout (19 Julie 2019). "Nóg ʼn veteraan-aktrise verlaat die Laan". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2019. Besoek op 19 Julie 2019.
  3. Bezuidenhout, Leonie (21 Junie 2019). "Geliefde Hilda verlaat '7de Laan'". Maroela Media. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Junie 2019. Besoek op 21 Junie 2019.

Eksterne skakels wysig