André de Ruyter

Suid-Afrikaanse sakeman

André Marinus de Ruyter is 'n Suid-Afrikaanse sakeman.[2]

André de Ruyter
Gebore
André Marinus de Ruyter
Beroepsakeman
WerkgewerEskom
TitelHUB van Eskom[1]

Opvoeding

De Ruyter het 'n Meestersgraad in Besigheidsadministrasie aan die Nyenrode Besigheidsuniversiteit in Nederland, 'n Baccalaureus in die Regte (LLB) wat hy aan die Universiteit van Suid-Afrika verwerf het, asook 'n Baccalaureus in Siviele Reg en 'n Baccalaureus Artium aan die Universiteit van Pretoria.[1]

Loopbaan

André het vir meer as 20 jaar by SASOL gewerk, en was van 2014 tot 2019 die HUB van Nampak.[2] André is sedert 15 Januarie 2020 die hoof- uitvoerende beampte van Eskom.[3][4]

Persoonlike lewe

Hy is getroud, het drie kinders en woon in Johannesburg.[1]

Verwysings

  1. 1,0 1,1 1,2 Profiel van André de Ruyter
  2. 2,0 2,1 "Eskom's new boss officially starts today – here's what we know about André de Ruyter". Bloomberg. 6 Jan. 2020.
  3. Paul Burkhardt (18 Nov. 2019). "Nampak's André de Ruyter appointed as Eskom CEO". Moneyweb.
  4. https://www.businessinsider.co.za/who-is-sasol-ceo-andre-de-ruyter-2020-1