Anale kanker
Anale kanker is ’n kanker (kwaadaardige gewas) wat in die menslike anus, die distale opening van die spysverteringskanaal, voorkom. Dit is ’n ander soort siekte as die meer algemene kolonkanker.
Anale kanker | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
ICD-10 | C21 | |
DiseasesDB | 31467 | |
MeSH | D001005 | |
![]() |
Anale kanker is gewoonlik ’n plaveiselselkarsinoom wat dikwels met infeksie deur die menslike papilloomvirus (MPV) verbind word.
Tekens en simptome
Fase 1
Fase 2
Fase 3
Fase 4
Behandeling National Cancer Institute. Anal Cancer Treatment (PDQ) Patient Version. Geargiveer 14 Julie 2009 op Wayback Machine 13 Junie 2008. URL besoek op 26 Junie 2009.
Eksterne skakels Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Anale kanker.
