Alpegloei
Die term Alpegloei (Duits: Alpenglühen) verwys na 'n optiese verskynsel in 'n gebergte wat deur die verspreide lig van sonop en sononder veroorsaak word. Rotse, sneeu en ys weerkaats hierdie lig met 'n besonderse rooi kleur, terwyl die voorgrond in die donker lê. Saans word die Alpegloei verder versterk, sodra die aardskadu in die ooste ná sononder begin styg.
Eksterne skakels wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Alpegloei.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika