Almati (Kasaks: Алматы) is die grootste stad en tot 1997 die hoofstad van Kasakstan. Voor 1992 was die stad bekend as Alma-Ata (Russies: Алма-Ата). Met 'n bevolking van 1 348 500 (2008) is die stad die grootste in die land, en sy bewoners maak nege persent van die totale bevolking uit. Almati, wat in die suidooste van Kasakstan naby die grens met Kirgisië geleë is, is die ekonomiese, kulturele en wetenskaplike sentrum van Kasakstan.

Алматы
Almati


KaartWapen
Vlag
 LandVlag van Kasakstan Kasakstan
 Administratiewe gewesAlmati
 Koördinate43°17′N 76°54′O / 43.283°N 76.900°O / 43.283; 76.900
 Stigting1854
 Oppervlakte: 
 - Totaal324,8 vk km
 Hoogte bo seevlak500-1700 m
 Bevolking: 
 - Totaal (2009)1 420 747
 - Bevolkingsdigtheid4,152/vk km
 Etniese groepe: 
 - Kasakke51,5%
 - Russe30,0%
 - Tatare2,0%
 TydsoneUTC +6
 - SomertydGeen
 Amptelike webwerfwww.almaty.kz