Agri SA
Agri SA is 'n federale landbou-organisasie wat in 1904 as die Suid-Afrikaanse Landbou-unie (SALU) gestig is. Hulle bedien tans sowat 70 000 groot- en kleinskaalse kommersiële boerelede. Hulle missie is om namens hul lede die volhoubare winsgewendheid en stabiliteit van kommersiële landbouprodusente en -besighede te bevorder deur hul betrokkenheid en insette op nasionale en internasionale vlak.
Fokusareas wysig
- Handel en Nywerheid
- Ekonomiese Sake
- Watersake
- Nasionale Infrastruktuur
- Arbeid & Opleiding
- Grondsake
- Omgewingsake
- Inligting, tegnologie-ontwikkeling & -oordrag
- Boerontwikkeling
- Korporatiewe skakeling
- Plaaslike Regering
Sien ook wysig
Eksterne skakels wysig
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika