Gariepbauhinia
plantspesie
(Aangestuur vanaf Adenolobus garipensis)
Die Gariepbauhinia (Adenolobus garipensis) is 'n klein boom met 'n yl kroon. Die boom groei op dor, klipperige heuwels van die noorde van Suid-Afrika deur Namibië tot by Angola en die Demokratiese Republiek die Kongo. Die takke van die boom is bruingroen en die bas is glad. Die blare is soms gebondel aan kort takkies of hulle kan aan lang, dun lote gedra word. Die blare is dikwels ingevou en lyk soos peule. Die boom dra dun, ronderige peule. Die boom se FSA-nommer is 208.[1]
Gariepbauhinia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Adenolobus |
Spesie: | A. garipensis |
Binomiale naam | |
Adenolobus garipensis (E.Mey.) Torre & Hillc., (1955) | |
Sinonieme | |
|
Sien ook wysig
Verwysings wysig
Bronne wysig
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels wysig
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gariepbauhinia.
🔥 Top keywords: Spesiaal:SoekTuisbladPornhubNazi-DuitslandAardverwarmingGeweldTropiese sikloonApartheidDroogteMieliestronkMenseregteSuid-AfrikaSpesiaal:Onlangse wysigingsWaarheid-en-versoeningskommissieErfenisAdolf HitlerIntensiewe vormErfenisdag (Suid-Afrika)VulkaanHolocaustCarles PuigdemontTrappe van vergelykingJan-Willem BreureWet op NaturellengrondAardbewingAntoniemGetalNelson MandelaBoelieryRobbeneilandSteve BikoByvoeglike naamwoordSkoenlapperSwangerskapWaterbesoedelingMartin Luther King jr.SwartbewussynsbewegingEkonomie van Suid-AfrikaWaterbesparing in Suid-Afrika