Die grootvrugtrospeer (Uvaria lucida) is 'n boom wat hoort tot die familie Annonaceae. Dit is die eerste keer deur George Bentham beskryf, en staan in Engels bekend as die Large-fruited Cluster Pear.

Uvaria lucida
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
Uvaria lucida
Binomiale naam
Uvaria lucida
Sinonieme

Uvaria dielsii R. E. Fr.

Die boom se FSA-nommer is 108.2[2] Die IUBN-rooilys klassifiseer die spesie as die minste kommer.

Subspesies wysig

Die spesie word in die volgende subspesies verdeel:[3]

  • U. l. lucida
  • U. l. virens

Verspreiding wysig

Die natuurlike verspreiding van Uvaria lucida is die ooste van Tanzanië en suide van Somalië. In Suid-Afrika word dit in KwaZulu-Natal en Limpopo aangetref.[4]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

  1. "Uvaria lucida". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. 2009. Besoek op 24 Oktober 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
  3. Roskov Y., Kunze T., Orrell T., Abucay L., Paglinawan L., Culham A., Bailly N., Kirk P., Bourgoin T., Baillargeon G., Decock W., De Wever A., Didžiulis V. (ed) (2019). "Species 2000 & ITIS Catalogue of Life: 2019 Annual Checklist". Species 2000: Naturalis, Leiden, the Netherlands. ISSN 2405-884X. TaxonID: 16320299. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Desember 2019. Besoek op 11 November 2019. {{cite web}}: |author= has generic name (hulp)AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  4. REDLIST Sanbi

Bronne wysig