Commiphora steynii

Plantspesie
(Aangestuur vanaf Ringbaskanniedood)

Die ringbaskanniedood (Commiphora steynii) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Burseraceae behoort. Die plant is endemies aan Namibië.

Ringbaskanniedood
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. steynii
Binomiale naam
Commiphora steynii
Swanepoel, 2006

Die boom se FSA-nommer is 288.[1]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bron wysig