Rhigozum obovatum

Plantspesie

Die geeldoring (Rhigozum obovatum) is meerjarige, struik of 'n boom wat deel is van die Bignoniaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Limpopo, Mpumalanga, Noord-Kaap, Oos-Kaap, die Vrystaat en die Wes-Kaap voor. Die boom se FSA-nommer is 675.[1]

Geeldoring
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Bignoniaceae
Genus: Rhigozum
Spesie:
R. obovatum
Binomiale naam
Rhigozum obovatum
Burch., (1822)

Die plant staan ook as die berggranaat, geelberggranaat, geelgranaat, granaatbos en ystervarkbos bekend.

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bronne wysig