Commiphora glaucescens

plantspesie
(Aangestuur vanaf Bloublaarkanniedood)

Die bloublaarkanniedood (Commiphora glaucescens) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Burseraceae behoort. Die plant is endemies aan Namibië.

Bloublaarkanniedood
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Burseraceae
Genus: Commiphora
Spesie:
C. glaucescens
Binomiale naam
Commiphora glaucescens
Engl., 1888

Die boom se FSA-nommer is 276.[1]

Sien ook wysig

Verwysings wysig

Bron wysig